RSA Group

The Profreshionals®

Welmar Ras's blog

Welmar Ras's picture

South Africa's unique fresh produce market system


The South African fresh produce market system is unique in the world because it functions on a commission basis, as Attie Horn, president of the Institute of Market Agents of South Africa (IMASA) and Michael Cordes, general manager of IMASA, explain to FreshPlaza. This system is governed by legislation that protects the seller (the farmer) and the Agricultural Produce Agents Council (APAC) which trains, licenses and, if need be, disciplines market agents. It enables a farmer to be more of a “price maker” than a “price taker”.

Welmar Ras's picture

Varsprodukte nuus


LandbouNuus Varsprodukte: Regulering kan voordele hê Deur Johan van der Merwe 22 Augustus 2016 Dié regulering gaan tot gevolg hê dat boere wat hul produkte gradeer, 'n moontlike premieprys kan verdien. Die voorneme van die Departement van Landbou om alle varsprodukte voortaan aan dieselfde regulasies onderhewig te maak as waaraan die aartappelbedryf al die afgelope 23 jaar voldoen, het baie ongunstige reaksie gelok, maar wat gaan hierdie regulering behels? Dié standaarde gaan deur Prokon gereguleer word en die koste van die diens sal grotendeels van boere verhaal word.

Pages